Ons Vader Gebed – Afrikaans Christian Cushion Cover (Cinnamon)

R125.10

“Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word. Laat U Koninkryk kom, Laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood, en vergeef ons ons oortredinge net soos ons ook die vergewe wat teen ons oortree. En laat ons nie in die versoeking kom nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die Koninkryk en die Krag en die Heerlikheid, tot in Ewigheid. Amen.” ~ Matt 6:9-13

(Only Cushion Cover sold – Cushion not included)

Out of stock

Email when stock available

SKU: CCOV-OVG-5145 Categories: , Tag: